Verminder die stigma van selfdood deur daaroor te praat. 

As dit nie moontlik is om openlik en eerlik daaroor te kan gesels nie, kontak Susann Moolman by floksie@telkomsa.net vir 'n privaat gesprek. Hoe minder ons dit wegsteek, hoe meer sal die stigma oor tyd begin verdwyn - miskien nie vandag nie, maar vir ons kinders en ook hul nageslagte.