Reik uit, daar is hulp beskikbaar

Hulpbronne en kontakbesonderhede in tyd van nood :

Waar kry ek hulp tydens ’n krisis?

  • Jou plaaslike gemeente
  • Pastorale beraders en terapeute
  • Maatskaplike werker
  • Privaat psigiatriese klinieke
  • Psigiaters
  • Sielkundiges
  • Die Departement van Gesondheid

 

Dit is uiters belangrik om die soeker by die regte helper te kry. Onthou, jy koop nie brood by die hardewarewinkel en verwag 'n kwaliteit produk nie! 

Tandpyn  :  Tandarts

Huweliksprobleme  :  Famsa (011 892 4272/3) http://famsa.org.za/ of Huweliksberader

Geloofskwessies  :  Predikant / pastoor / pastorale berading 

Sielkundige probleme  :  Sielkundige 

Depressie/Angs/PTSD  :  Sielkundige of Psigiater (Psigiater is ʼn mediese dokter wat spesialiseer in geestesiektes en kan daarom medikasie voorskryf.) 

 

Noodhulplyn Nommers :   

Dienste wat gratis aan die publiek verskaf word. Sommige is 24/7 beskikbaar

AA     0861 435 722          www.aanonymous.org.za

AlAnon     0861 25 26 66         https://www.alanon.org.za/ (vriende en familie van alkoholiste)

ADHD Hulplyn     http://www.adhasa.co.za/

Compassionate Friends     https://www.compassionatefriends.co.za/ (Ouers wat kinders aan die dood afgestaan het.)

Depressie en Angs Hulplyn     0800 21 22 23 / 0800 70 80 90

SADAG     011 262 6395     www.sadag.org     011 234 4837 / 011 783 1474   

Dobbel Anoniem     0861 233 578  https://gasouthafrica.wordpress.com/  

Domestic Violence Helpline     Helpline:  *134*7355#    https://www.tears.co.za/contact-details/  of  SMS: *134*7355#   Landline: 010 590 5920               

Dwelmmisbruik     https://welstand.solidariteit.co.za/dwelmmisbruik/

N/A (narcotics anonymous) 083 900 69 62  www.na.org.za 

ToughLove Suid-Afrika     0861 868 445 www.toughlove.org.za

Dwelmafhanklikheid     (010)900-3131 https://www.thefoundationclinic.co.za/

MyRehab (Dwelms)  0800 697 3422  https://www.myrehab.co.za/ 

Elim Kliniek     011 975 2951  www.elimclin.co.za

Famsa (Familie geweld/kinderbeskerming/seksuele geweld) 011 845 1840 http://famsa.org.za/

Hospice   https://hpca.co.za/ 

Kinderlyn     0800 05 55 55         http://www.childlinesa.org.za/

Lifeline (24 uur)    0861 322 322 / 011 422 4242    https://lifeline.co.za/                                   

Polisie & Trauma     0800 20 50 26    /   10111

SAPS Noodnommer     08 600 10111    /    10111

Raad vir Bejaardes     012 325 3920    http://www.savf.co.za/aged_disabled_care.php   

https://www.facebook.com/pages/Raad-Vir-Bejaardes/250831701935059

Regshulpraad     0800 110 110 / 011 845 4311

Selfdood krisis hulplyn     0800 567 567  of  sms 31393

Verkragting     *134*7355#   https://www.tears.co.za/  

Vigs hulplyn nommer     0860 100 646  http://www.aidforaids.co.za/numbers.php

 

Nuttige Webwerwe :

MobieG (Gratis hulp, Anoniem, 24/7) Live Chat beskikbaar op webwerf of e-mail help@mobieg.co.za

MobieG bied ’n verskeidenheid aanlyndienste aan. Die hulpverlening is teks-gebaseer (SMS) en is ’n nie-winsgewende organisasie. Sedert Julie 2010 het hulle reeds 100e mense van regoor Suid-Afrika gehelp deur middel van die webwerf, SMS en WhatsApp. https://www.mobieg.co.za 

Onderwerpe waarvoor hulp beskikbaar is, sluit in :

 Aborsie

 Aandagafleibaarheid

 Bendegeweld

Boelies/Kuber Boelies

Depressie

Dobbelverslawing

Egskeiding

Eetversteurings

Geweld in tiener verhoudings

Geldelike kwessies

Huishoudelike geweld

Internet verslawing

Kuber pedofilie

Kuber misdaad

Kontrasepsie

Kindermishandeling

Lae selfwaarde

Lesbies/Bi-seksueel/Transgender

Mensehandel

Mishandeling

Oorgewig en gewigsverlies

Prostitusie

Post Traumatiese Stres

Pornografie

Persoonlikheidsversteuring

Rou/Verlies

Selfdood

Seksueel oordraagbare siektes

Sexting

Self mutilasie (self harm)

Satanisme

Swangerskap

Toksiese ouerskap

Trauma

Verslawing

Verhoudings

Verkragting

Voorbehoeding 

Werksverlies

 

MyHulp        http://www.myhulp.co.za/

Afhanklikheid

Aftreebeplanning

Angs en Paniek

Depressie

Eetversteurings

Gestremdheid

Ouderdom en bejaardheid

Outisme

Selfdood

Skisofrenie

Sosiaal-maatskaplike behoeftes

Verhoudingsprobleme

 

Webwerwe wat hulp aanbied rakende die verlies van ʼn ouer, eggenoot, broer/suster, kind

Open to Hope                     http://www.opentohope.com

Helping Parents Heal         https://www.helpingparentsheal.org/

 

Webwerf wat hulp aanbied rakende verlies van 'n geliefde deur selfdood 

Suicide Loss Survivors        Https://allianceofhope.org/