Op soek na 'n geskenk vir iemand in rou?
'n Glas houer en kers met die oorledene se naam is die perfekte manier om hom/haar te onthou. Nie net vir spesiale dae nie, maar sommer vir elke dag se gebruik.
Gebruik dit op 'n verjaardag/Kersdag/enige dag, elke dag.