Kopiereg skrywer ©: Susann Moolman

Uitgewer: Groep 7 Drukkers

ISBN: 978-1-77626-030-0

Bladsye : 339

Eerste publikasie: 2020

Gedruk en gebind deur: Groep 7 Drukkers en Uitgewers (Pty)Ltd   www.groep7.co.za

 

Inhoudsopgawe

Deel 1: My Verhaal 

Deel 2: Jou Verhaal 

Hoofstuk 1

  1. Hulp en ondersteuning tydens die rouproses
  2. Vriende en familie se plek in die rouproses
  3. Die geloofsgemeenskap se plek in die rouproses
  4. Ondersteuningsgroepe se plek in die rouproses
  5. Faktore wat ’n rol kan speel in die rouproses
  6. Die vele fasette van verlies
  7. Hartseer het nie ’n vervaldatum nie
  8. Emosies tydens rou
  9. Fisiese simptome tydens rou
  10. Gedrag tydens rou
  11. Gedagtes tydens rou
  12. Vrae tydens rou

Hoofstuk 2

  1. Rousmart is normaal Realiteite en verwagtinge rondom rou
  2. Kan jy aan ’n gebroke hart sterf?
  3. Kan jy weer emosioneel heel word ná verlies?
  4. Elke verlies is uniek

Hoofstuk 3

  1. Rou take
  2. Addisionele stappe om deur te werk
  3. Skryf as ’n uitlaatklep vir rousmart 

Hoofstuk 4

  1. Hoofstukke van rou
  2. Afwaartse spiraal 
  3. Opwaartse spiraal 
  4. Hantering van pynlike herinneringe

Hoofstuk 5

  1. Depressie
  2. Verstaan depressie
  3. Tipes depressie en geskikte behandeling
  4. Depressie tydens die rouproses
  5. Verlies en antidepressante

Hoofstuk 6

  1. Onverwerkte en gekompliseerde rou
  2. Tekens van onverwerkte of gekompliseerde rou
  3. Genesing ná gekompliseerde rou

Hoofstuk 7

  1. Trauma
  2. Hoe voel dit om trauma te beleef?
  3. Trauma en die brein
  4. Onverwerkte trauma
  5. Trauma en onttrekking
  6. Trauma en selfblaam
  7. Trauma ná ’n selfdood of gewelddadige dood
  8. Emosies ná ’n selfdood of gewelddadige dood
  9. Wenke om dié emosies te bestuur
  10. Is grief brain ’n werklikheid?
  11. Posttraumatiese stresversteuring (PTSV)
  12. Die hantering en behandeling van trauma en/of PTSV
  13. Kies professionele hulp met sorg

Hoofstuk 8

  1. Proses van aanvaarding en afsluiting
  2. Pas aan by veranderde omstandighede
  3. Wat maak rousmart ’n bietjie meer draaglik?
  4. Tyd versag die aanvanklike diepte van rousmart 
  5. Lewe ná die dood
  6. Hou die herinneringe lewend
  7. Meditasie as alternatiewe medikasie

Hoofstuk 9

  1. Verskillende tipes verlies
  2. Die dood van ’n ouer
  3. Die dood van ’n huweliksmaat 
  4. Die dood van ’n kind
  5. Die dood van ’n fetus (miskraam) of stilgeboorte
  6. Spanning in die huwelik weens die dood van ’n kind
  7. Die dood van ’n broer of suster
  8. Wanneer ’n kind ’n sib aan die dood afstaan
  9. Wanneer ’n volwassene ’n sib aan die dood afstaan
  10. Eer die persoon se nagedagtenis
  11. Wanneer jy rou oor ’n vermiste persoon (Ambiguous loss)
  12. Wanneer jy oor ’n lewende persoon rou
  13. Die dood van ʼn troeteldier

Hoofstuk 10

  1. Kinders en rousmart 
  2. Hoe kinders hartseer en verlies ervaar
  3. Wenke om kinders in rou te help
  4. Herdenkings saam met die kind
  5. Aktiwiteite om saam met die kind te doen

Hoofstuk 11

  1. Hoe om iemand in rou by te staan
  2. Voorbeelde van praktiese hulp en troos
  3. Wat die treurende nie wil hoor nie
  4. Wat die treurende nodig het 
  5. Hoe om ’n ouer by te staan wat oor sy kind rou